Almal het ’n hupstoot nodig wanneer dit kom by tersiêre studies. Buiten akademiese uitdagings bied tersiêre studies ook wesenlike finansiële uitdagings.

Daarom het Solidariteit Finansiële Dienste (SFD) in samewerking met Loan Circle ’n kort- tot mediumtermyn (12-30 maande) studielening opsie bekendgestel, in Afrikaans. Hierdie opsie maak dit moontlik om aansoek te doen vir finansiële bystand teen ’n kompeterende rentekoers van 12%.

Unsolicited Mail

Studielening

Safe Information

12-30 Maande

Credit Checks

Rentekoers van 12%

Kies jou toekoms!


Doen vandag nog aansoek. Klik hier.

*Hierdie produk is tans net beskikbaar in Engels, maar dit sal binnekort in Afrikaans ook bekendgestel word.


Deel van die Solidariteit Beweging